Bambi Keur Kleuterskool / Pre-School
Hello & Welcome
To Bambi Keur Kleuterskool / Pre-School
On behalf of the staff at Bambi Keur Preschool, I am happy to welcome you to our Official Website!
We are looking forward to a productive partnership with you to ensure our children can achieve their highest potential. We recognize that in order to be successful in school, our children need support from both the home and school.
We know a strong partnership with you will make a great difference in your child’s education. As partners, we share the responsibility for our children’s success and want you to know that we will do our very best to carry out our responsibilities.
Let’s Learn & Play
What makes Bambi Keur Preschool different
– We are open from 06:30 to 17:30
– Child Friendly, Safe, Secure and Loving Environment
– We use the Mollie Muis Curriculum
– We have a Warm Family Atmosphere and treat each child like our own
– Trained Personnel
Meet our Teachers / Ontmoet ons Onderwysers
Elza
Elza Jerling is the owner of Bambi keur Preschool. Elza lives with her husband Michael and two daughters, Alicia and Michelle. The school has been in existence for quite some time, but Elza took over the reins on September 1, 2021.
What made her decide to take over a school?
It had always been a big dream of hers. She knew there was always a demand for a preschool where a mother could feel at ease leaving her child, and where children could develop optimally. Elza notes that there are many good preschools in Klerksdorp, but healthy competition is always welcome. It just helps everyone to do their best.
Taking responsibility for other people's children is a huge task and the biggest challenge so far. Elza says it is a tremendous responsibility, and it is not something she takes lightly. The children are in their care for most of the day, and the biggest challenge is to prevent biting. Biting is a difficult thing, especially for the little ones aged one to three years. No parent wants their child to bite or be bitten. It is also hard for a parent to understand when their child has been bitten. Elza and her team try to monitor those little ones more strictly and remove them from a situation before it leads to biting.
Technology is definitely affecting our children's education. Children who cannot even speak yet know how to "swipe" their finger across a screen. It can also have a positive influence on children because you can make so many things more interesting and enjoyable for them with the help of technology. However, Elza believes it is important to limit the use of technology.
Most people call her Ella, so her friends and acquaintances follow suit. E stands for Empathetic, L for Loving, L for Lively, and A for Active.
Elza Jerling eienaar van Bambi keur Kleuterskool. Elza woon saam haar man Michael en twee dogters Alicia en Michelle.
Die skool bestaan al 'n geruime tydjie maar ek het die skooltjie oorgeneem om 1 September 2021.
Wat het my laat besluit om 'n skooltjie oor te neem?
Dit was nog altyd ’n groot droom van my. Ek het net geweet daar is altyd ’n aanvraag vir ’n kleuterskool waar ’n mamma gerus voel om haar kind te los, en waar die kinders optimaal ontwikkel kan word. Dan moet ek ook byvoeg dat hier baie goeie kleuterskole in Klerksdorp is, maar dit het my ook nie afgesit nie, want gesonde kompetisie is altyd welkom. Dit help net dat almal die beste doen wat hulle kan.
Om verantwoordelikheid te aanvaar vir ander mense se kinders is 'n reuse taak die grootste uitdaging sover was:Dit is ’n geweldige groot taak en dis ook een wat ek nie ligtelik opneem nie. Die kleuters is die grootste deel van hulle dag in ons sorg. Ek dink die grootste uitdaging is om te keer dat die maats byt. Byt is ’n geweldige moeilike ding, veral by die kleintjies van een tot drie jaar. Geen ouer wil hê hulle kind moet byt of gebyt word nie. En dan is dit ’n moeilike ding vir ’n ouer om te verstaan as hulle kind gebyt is. Ons probeer ook om daardie maatjies strenger te monitor en om hulle uit ’n situasie te verwyder voordat dit op ’n gebyt uitloop.
Tegnologie beïnvloed definitief ons kinders se opvoeding. Kinders wat nog nie eers ’n woord kan sê nie weet al om daardie vingertjie oor die skerm te “swipe”. Dit kan kinders ook positief beïnvloed, want mens kan soveel dinge baie meer interessant en lekker maak vir kinders met behulp van tegnologie. Maar ek dink dis belangrik om tegnologie te beperk.
Meeste mense noem my Ella so ook die maats,so ek doen dit volgens die naam. E:Empaties .L:Liefdevol, L:Lewenslustig A:Aktief,
Riekie
I have a passion for young children and a desire to truly make a difference in their lives. I must confess, I have quite a bit of patience to answer the same questions over and over again and to remind colleagues repeatedly about good manners, hygiene, and classroom routines.
I am motivated to inspire colleagues and bring out the best in them. I have a pleasant and engaging personality. With kindness, gentleness, and charm, I sometimes mold colleagues like clay in my hands. I am energetic and vivacious, creating a quick atmosphere to motivate and inspire colleagues. I am knowledgeable enough to share knowledge with colleagues and answer to the best of my ability. I am flexible and adaptable and see an opportunity in any unforeseen and unplanned situation...I sometimes stand ready with Plan B.
I am a good listener and communicator and will listen attentively to colleagues and their stories for hours. I am very organized and love a beautiful and clean classroom. I am neat and try to set an example for my colleagues. I am emotionally available to colleagues at all times. Lastly, I think I am quite creative. Sometimes making something out of nothing and a natural leader so that colleagues can follow me.
Ek het ' n passie vir klein kindertjies en die begeerte om werklik 'n verskil in hul lewe te maak. Ek moet bieg en sè ek het redelik geduld om dieselfde vrae oor en oor te beantwoord en om maats herhaaldelik aan dieselfde dinge soos goeie maniere higiëne en klaskamer roetine te herinner.
Ek is gemotiveerd om maats te inspireer en net die beste van hul.na vore te bring. Ek het 'n aangename en innemende persoonlikheid. Met vriendelikheid saggeaarsheid en innemendheid maak ek soms met die maats soos klei in my hande. Ek is energiek en lewenslustig ek skep vinnig atmosfeer om maats te motiveer en inspireer. Kundig genoeg om kennis met maats te kan deel en kan beantwoord tot die beste van my vermoeë. Ek is buigsaam en aanpasbaar en sien kans vir enige onvoorsiene en onbeplande situasie...ek staan soms gereed met Plan B.
Ek is 'n goeie luisteraar en kommunikeerder, en sal vir ure aandagtig na die maats en hul praatjies luister. Baie georganiseerd en hou van 'n mooi klas en skoon klas. Netjies en probeer 'n voorbeeld stel vir my maats. Ten alle tye emosioneel beskikbaar vir die maats. Laastens dink ek nogals ek is kreatief. Om soms van niks ietsie te kan maak en 'n Natuurlike leier sodat maats en kollegas my kan volg.
Jenny
Hello, my name is Jenny. I am a very creative person. Someone like me is not like other people. I adapt quickly to different places. In short, I am like a chameleon. I enjoy drawing, singing, and listening to music most of the time. I also like to read books and watch children's stories.
Hallo my naam is Jenny.
Ek is 'n baie kriatiewe persoon. Iemand soos ek is nie soos ander mense nie. Ek pas baie vinnig aan by ander plekke. In kort ek is soos 'n verkleurmannetjie. Ek hou van teken, sing en musiek luister die meeste van die tyd. Ek hou ook daarvan om boek te lees en kinder stories te kyk.
Roelien
I enjoy working and playing with children. I am an energetic and loving person. I take pleasure in my work and love it when a child laughs, learns, and progresses.
Ek hou daarvan om met kinders te werk en te speel, ek is n energiebom en n liefdevolle mensie. Ek geniet my werk en hou daarvan as n kind lag, leer en vorder.